News

Marlow bo

Thu, 02 May 2013 08:16
Marlow-v-nico-malan630 Wolram-v-nm630

Marlow se pak voorspelers het alle los en vaste fasette gedomineer.

Quote-end

Op Cradock het Marlow Nico Malan van Humansdorp met 34-19 gewen.

Met rustyd was die Wolramme reeds 21-5 voor.

Marlow se pak voorspelers het alle los en vaste fasette gedomineer. Marlow het die meeste balbesit gehad tydens die wedstryd en was ongelukkig om nie nog 'n klomp drieë te druk nie.  Marlow se agterlyn het drie aanskoulike drieë gedruk.
 
Puntermakers

Vir Marlow:

Drieë:Heini Brümm (10), Peet Schoeman (12), Michael Botha (14)  Arno Pienaar (7)
Doelskoppe: Dirk van Wyk (15) 4
Strafskoppe: Dirk van Wyk (15) 2

Vir Nico Malan:
Drieë: D Demingo,  S Gerber, H Ruiters
Doelskoppe: S Davids    2

RELATED ARTICLES
Newsletter Subscription
Subscribe now to Rugby365 and you'll be able to receive our informative newsletters and access special promotions.