rsa
LIVE SCORING
Western Province vs Griquas
LIVE SCORING
GO TO MATCH CENTRE 

Bokke soek regte balans

Mon, 01 Sep 2014 06:09
Large kobus wiese   victor matfield

EKSKLUSIEF: Wêreldbeker-wenner Kobus Wiese praat met Jan de Koning oor die balans tussen jeug en ervaring. (English version included!)

Kobus Wiese, een van die 1995 legendes wat die Wêreldbeker die eerste keer vir Suid-Afrika verower het, erken dat daar vraagtekens bestaan oor die ouderdom van sekere Springbokke.

Hy sê egter dit is baie belangrik dat Bok afrigter Heyneke Meyer 'n goeie balans tussen jeug en ervaring vind met die oog op aanstaande jaar se Wêreldbekertoernooi.

Wiese se uitsprake is ook belangrik in die aanloop na die Australiese been van die Springbokke se Rugbykampionskap-aanslag!

Kobus Wiese - Afrikaans
 

Kobus Wiese - English version

World Cup winner Kobus Wiese talks with Jan de Koning on the importance of the balance between youth and experience.